Agri-Uur: 13 Mei, Isabel Kruger

Loading player...
Die Rooivleisprodusente-organisasie se Veediefstalforum in die Vrystaat waarsku die publiek oor uitlatings en plasings op sosiale media. Die forum se voorsitter, Isabel Kruger, sê plasings op sosiale media kan in hofverhore gebruik word en kan die geloofwaardigheid van die getuie vernietig. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gepraat…
12 May 2021 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min