
Onderhoud met Ds Karel Verhoef oor Visiothon en Radio Kansel se uitsaaibeleid
Loading player...
Wynand Rossouw gesels met Radio Kansel se Hoof Uitvoerende Bestuurder Ds Karel Verhoef oor die komende Visiothon asook Radio Kansel se Uitsaai Beleid en hoe dit toe gepas word.