
Gustav Roos - Comrades na Rumattiekkoors
Loading player...
'n Mens is nie veronderstel om genoeg long- of spierfunksie te hé na Rumattiekkoors om eers ordentlik te kan loop nie, wat nog te sê enige sport te doen nie! Maar na hoeveel Comrades maratonne, kan Gustav Roos sê die Here is toe nou groter...