Agri-Uur: 26 Mei, Uys van der Westhuijzen

Loading player...
Landbou-organisasies soos Agri SA het sy kommer teenoor die voorgestelde wysigings vir vuurwapenlisensies uitgespreek. Uys van der Westhuijzen, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid vir Landelike Veiligheid, sê om die Wet op die Beheer van Vuurwapens te wysig en selfverdediging as ’n geldige rede om ’n vuurwapen te besit uit te sluit, is onverantwoordelik en irrasioneel. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
26 May 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min