
Romeine 1:20 - God in hoe waterinsekte asemhaal
Loading player...
Ons gesels met natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw oor hoe waterinsekte deur die minuskus moet beur om asem te kry en ons Romeine 1:20 dit saam.