
Brief van geskeide vrou aan getroude paartjies B ....2de onderhoud
Loading player...
Wynand gesels met Ann (Anonymous) oor haar belewenis van die huwelik en lesse wat sy op die harde manier geleer het. Lesse waarby getroude paartjies kan baat vind.