Agri-Uur: 23 Junie, Johan van den Berg

Loading player...
Sterk winde gaan gewoonlik gepaard met kouefronte en daarom moet boere voorbrande vermy. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, sê die kanse dat veldbrande ontstaan, is veral nou baie hoog weens ‘n oormaat brandmateriaal ná goeie reën aan die begin van die jaar. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat oor hoe temperature in sentraal-Suid-Afrika tans lyk…
22 Jun 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min