Agri-Uur: 23 June, Andrea Campher

Loading player...
Agri SA pleit, namens die landbousektor, dat die regering hul versoek oorweeg om voorkeur te gee aan noodsaaklike werkers binne die sektor en hulle so gou as moontlik vir die Covid-19-entstof registreer. Andrea Campher, Risiko- en Rampbestuurder van Agri SA, praat met OFM-nuus se Elsabé Richard oor die noodsaaklikheid dat boere en plaaswerkers voorkeur moet kry...
22 Jun 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min