Agri-Uur: 29 Junie, Pieter Craven

Loading player...
Dit is belangrik dat produsente die nodige beginsels van saadopberging in ag moet neem. Die wyse waarop saad geberg word, speel ‘n groot rol in die kwaliteit van die saad. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Pieter Craven, Verkoops- en Bemarkingsbestuurber van Sensako, oor saadopberging sowel as sy wenke vir ‘n goeie saadstoor gepraat…
28 Jun 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min