
Rassisme bly n grootse uitdaging in Suid Afrika - of nie?
Loading player...
Prof. Christina Landman, Gabriele Crouse asook Prof. Christi van der Westhuizen gesels oor rassisme en inisiatiewe wat deur die IRR geloots word.