
God in die gewone troupant
Loading player...
Ons bekyk die Gewone Troupant saam met voëlkundige Andrew Buitendach, wat vir ons bietjie inlig en die pragtige voëltjie & ons Rom 1:20 dit. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie."