
Skattejag
Loading player...
Skattejag is een van ons weeklikse hoogtepunte as ons Woordkennis vier en boonop ‘n prys weggee aan die Skattejag kampioen van die dag. Vandag se Skattejag vrae kom uit Jes 1 - 7, 2 Konings 15-16, 2 Kron 26-27, Hoséa 1-14, Titus 3, Judas, Filemon, Hebr 1 - 5, Ps 73,100, 102, 115, 116.