Run/ Cycle for Hope Uitdaging! Doxa Deo Sport

Loading player...
Janine gesels met ‘n hele paar aktiewes van die Doxa Deo Sportklub. Hierdie gemeente het kampusse regoor Tshwane en by elke kampus is daar fietsryers en hardlopers wat 21 en 22 Aug gaan deelneem aan die Run/Cycle for Hope vir bybels. Natuurlik kry Lewende Woord Centurion (wat laas week uitgedaag was), ook eers ‘n uitdaging in vanoggend.
8 Jul 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Romeine 1:20 - God openbaar in die Waterbok

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bewonder ons die Here se skepping in die Waterbok. Natuurwetenskaplike Deon Furstenburg…
25 Aug 1AM 5 min

Dr Chuck Day - Do not be part of division

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: “Do not be part of division” from Rom 16:17-20
24 Aug 1AM 4 min

Andie Steele-Smith: Dignity and Hope

Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia, is up next. Today his theme is: “Dignity and Hope” from Jer 29:11, Hebr 11:1, Rom 15:13, Rom 12:12 and Rom 10:23
21 Aug 1AM 5 min