Agri-Uur: 13 Julie, Francois van Deventer

Loading player...
Alle plante moet fotosinteer om te kan groei en, in die geval van gewasse, om voedsel te produseer. Siektes wat die blaaroppervlak aanval, belemmer fotosintese en is dus ‘n groot probleem. OFM-nuus se Elsabé Richard gesels vandag met Francois van Deventer van Syngenta, oor twee sulke siektes, naamlik vroeë roes en poeieragtige meeldou, en hoe hulle veral op aartappels, tamaties en soetrissies beheer kan word…
12 Jul 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min