
Run/ Cycle for Hope Uitdaging #5
Loading player...
Ons hardloop weer vir Bybels by die "Run/Cycle for Hope", 21 en 22 Aug. Atlete daag mekaar uit om in te skryf, want elke inskrywing koop ‘n Bybel en ‘n leesboek. So laas week het ons gesels met Jules Asher van Doxa Deo se Maratonklub en hy daag die week Nadia Maritz namens die Kerk in Suid atlete en fietsryers uit om ook in te skryf.