
Wiele2Wiele ry met die Porsche 718 Spyder, Hyundai se nuwe Kona
Loading player...
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die Porsche 718 Spyder en Hyundai se nuwe Kona. Hulle praat ook oor energie, Suzuki se V-Strom DL1050-motorfiets en daar is ‘n huldeblyk aan ‘n groot naam in die industrie.