Agri-Uur: 19 Julie, Nicol Jansen

Loading player...
Boere wat in die Springbok-omgewing in die Noord-Kaap geleë is, het onlangs opvolgreën ontvang. Só sê Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, nadat bitter koue toestande die afgelope week sentraal Suid-Afrika getref het. Hy sê daar is egter steeds gebiede wat niks reën ontvang het nie. Hier is Jansen met meer…
18 Jul 2021 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min