Agri-Uur: 19 Julie, Isabel Kruger

Loading player...
Agt veediefstal verdagtes, waaronder vyf polisiebeamptes, het in die Ladybrand-landdroshof in die Vrystaat verskyn. Isabel Kruger, voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie se Veediefstalforum, sê hulle inhegtenisneming volg nadat daar verlede jaar 'n versoek aan die minister van polisie, Bheki Cele, gerig is om 'n taakspan op die been te bring om klagte van polisiekorrupsie en veediefstal in die Bethlehem-omgewing te ondersoek. Kruger het met OFM-nuus se Lee Simmons hieroor gesels…
19 Jul 2021 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min