Naweek Aktueel gesels oor die minister van Justisie se opvolg van 55 sg misdade wat met apartheid verband hou

Loading player...
Ons gesels in hierdie program oor die sensitiewe saak van misdade gedurende die apartheidsera, die werk van die TRC en die 300 sake wat verwys is vir opvolg. Dr Leon Wessels, prof Rothney Tshaka en Alida Kok gesels openhartig hieroor
25 Jul 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Die boodskap en implikasie van die Paasgebeure

Hierdie naweek staan die wêreld stil by gebeure wat eeue gelede die koers van die mensdom onherroeplik verander het: die kruisdood en opstanding van Jesus Christus. Terwyl gemeentes wêreldwyd die "selfprysgawe van die Lam van God" in herinnering roep, vra ons vandag die praktiese vraag: Wat is die werklike implikasie…
4 Apr 53 min

Mario Papadopoullos

Jannie Pelser is interviewing artist Mario Papadopoullos who is sharing his testimony and journey
14 Mar 47 min

Wavemakers

Jannie Pelser gesels vandag met Johan vd Westhuizen en Leeroy Willemse van die groep Wavemakers
7 Mar 41 min