Agri-Uur: 26 Julie, Elriza Theron

Loading player...
Weerstand teen onkruiddoders hou verskeie nadele vir gewasboere en die omgewing in. Elriza Theron, bemarkings- en kommunikasiebestuurder van Croplife SA, sê boere se geldsake word ook op die lang termyn hierdeur geraak. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
26 Jul 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min