Agri-Uur: 3 Augustus, Ferdie Botha

Loading player...
Rosyntjieverkope in Suid-Afrika het met sowat 20% toegeneem alhoewel die bedryf se pryse tans onder druk verkeer. Internasionaal het verkope jaar-op-jaar met sowat 13% gegroei. Ferdie Botha, hoof uitvoerende bestuurder van Raisins SA, sê toe die Covid-19 pandemie sy kop verlede jaar in die land uitgesteek het, was die bedryf bekommerd. Tot hul verbasing het verkope egter toegeneem. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
3 Aug 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min