Aldalize Cousins oor hoe om mekaar by te staan.

Loading player...
Aldalize Cousins deel met Bertha haar getuienis en hulle gesels oor hoe om mekaar te ondersteun in moeilike tye, asook hoe om ondersteuning te aanvaar.
29 Jul 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

'n Reis van vergifnis

Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met "Wanneer die krieke stil word" se skrywer, Petro Kotze-Odendaal wat haar reis van vergifnis kom deel
17 Jul 1 hr 07 min

Change to uncage

Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Dominique Tibbles van Belly2Brain wat haar pad kom deel wat gelei het tot 'n tronk in Cradlestone
10 Jul 1 hr 01 min