Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.
Weekly
Afrikaans South AfricaChristianity · Self-ImprovementAuthored by Bertha Le Roux-Wahl
Stylkonsultante Mareli Roodt en Sunet Vermaak deel hulle reis met die Here, hoe Hy ingegryp het in hulle lewenspad en siening van wie hulle is met Bertha le Roux-Wahl. #VreugdeJoy
Bertha gesels vanoggend met Donovan Weber van Coram Deo oor die hantering van druk en moeilike tye. Bertha gesels dan ook met Esmarel Potgieter van KOA Akademie oor hoe om ons kinders te help tydens eksamenstyd
Bertha gesels vanoggend met Mariette Loubscher oor bitterheid. Die lewe gebeur, maar nie altyd soos ons gehoop het of voor gebid het nie en dit kan bitterheid veroorsaak. Dis tyd om ons gedagtes vas te vat!
Bertha gesels vanoggend met Annetjie van Zyl van Tall Trees en EI Activator oor die persoonlikheidsprofiele en ons beperkings wat met ons persoonlikhede saamgaan
Wat is die tipes mishandeling waarvoor mens moet uitkyk? Hannah de Kock van HdK counselling deel met Bertha wat sy ervaar in haar berading en bystand van mense wat mishandel word.
Hoe pas perde in 'n geloofreis in? Yolanda Steyn vertel ons meer hoe sy God se liefde uitleef met die hulp van perde. Sy deel ook oor die I love Krugersdorp gemeenskap en hoe hulle dit na Jesusdorp omskep het.
12 Jul 2024
1 hr 21 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.