
Waar kan jy iemand wat lief is vir die Here ontmoet? Spontaan het die antwoord!
Loading player...
#VreugdeJoy In vandag se tye is dit moeilik om iemand te ontmoet, nog moeiliker wanneer jy iemand met 'n verhouding met die Here soek. Clarice Visser en Carlien Oberholzer van Spontaan wil graag help om die konneksies te maak.





