Wat kan ñ Sprinkaan jou van geloof leer?

Loading player...
Moira Hartzenberg deel haar nuwe boek vir kinders met Bertha le Roux-Wahl op #VreugdeJoy asook oor die sendingwerk met die kinders in Zimbabwe
13 Nov Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Fanie Steven Loots deel oor Echoes of Eternity

#VreugdeJoy Fanie Loots, stigter van Harvesters ministries, deel oor sy uitdaging met kanker en oor die boek, Echoes of Eternity - 'n dagstukkie boek met leiding vir pasiënte en hulle versorgers.
20 Nov 1 hr 04 min