
Hoe varander jy hoe jy oor jojuself dink? Caro van Wyk deel haar getuienis
Loading player...
#VreugdeJoy Soms val ons vas in wat die wêreld oor ons sê. Caro van Wyk deel hoe sy haar identiteit in God gevind het en luister na wat Hy vir haar lewe beplan. Soms moet mens gee om te ontvang.





