
Dr Ernrich Basson en die Excell Teologiese Opleidings Akademie
Loading player...
Is daar nie genoeg teologiese instellings in SA nie en wat maak Excell Teologiese Opleidings Akademie anders as al die ander instellings is van die vrae wat ons vir Dr Ernrich. Basson vra wat aan die hoof staan