Agri-uur: 11 Augustus, Nelly van der Walt

Loading player...
Nelly van der Walt, ‘n Dohne Marino-boer in die Karoo-hoogland in die Noord-Kaap, sê die droogte wat tans in die in Sutherland-omgewing heers het baie boere op hulle knieë. Sy sê boere bid elke dag vir reën en is afhanklink van voerskenkings vir hulle diere. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
11 Aug 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min