
Run/ Cycle for Hope - Skole Uitdaging
Loading player...
Die geesdriftige atlete van Hoërskool Zwartkop in Centurion gebruik hulle passie vir hardloop om hoop te versprei reg oor Suid Afrika, en daag alle ander skoleatlete uit om dieselfde te doen... as hulle kan natuurlik!