Julie B Steynberg deel haar reis met God tydens die verlies van haar man.

Loading player...
Julie deel openlik haar reis met God tydens die afterwe van haar man, Francois weens Covid 19. Sy vid elke dag daadwerklik vreugde.
12 Aug 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Fanie Steven Loots deel oor Echoes of Eternity

#VreugdeJoy Fanie Loots, stigter van Harvesters ministries, deel oor sy uitdaging met kanker en oor die boek, Echoes of Eternity - 'n dagstukkie boek met leiding vir pasiënte en hulle versorgers.
20 Nov 1 hr 04 min