Agri-uur: 18 Augustus, Dawie Maree

Loading player...
Dit is baie belangrik om alle risiko’s te bespreek met jou makelaar en dat die boer ‘n makelaar kry wat sy risiko’s verstaan en dan vir hom die regte advies kan gee. Dit is volgens Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB. Maree het met OFM-nuus se Elsabé Richard gesels oor die kostes van boerderyversekering, sowel as wat die boer in ag moet neem wanneer hy sy boerdery verseker…
17 Aug 2021 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min