#OFMKunsteklop - Die waarheid oor duiwe

Loading player...
Yolanda Maartens gesels met Karien Jordaan en Marli van der Bijl, wat hulde bring aan die digter Gisela Ullyatt en haar digbundel, 'Die Waarheid Oor Duiwe', wat postuum gekortlys is vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse debuutdigbundels.
24 Aug 2021 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min