Lynette Beer gesels met Yolanda Maartens oor hoe ons ons kinders se selfwaarde in die wêreld moet beskerm van vergelykings, kommentaar en sosiale media 'likes' Grense moet duidelik, ouderdomsgepas en so konsekwent moontlik wees. Besluit saam oor skermvrye tye, soos etenstyd, huiswerktyd en die tyd net voor slaap. Ouers behoort…
Die atmosfeer wat ons tuis skep, vorm dikwels hoe ons kinders hulself en die wêreld beleef. Veiligheid beteken nie daar is geen reëls, spanning of konflik nie. Dit beteken die huis is emosioneel voorspelbaar: grense is duidelik, dissipline is nie wraak nie en herstel is moontlik ná ’n moeilike oomblik…
Lynette Beer help ons vandag dink oor veerkragtigheid. Yolanda Maartens gesels met Lynette oor hoe dit vir ouers moeilik is om te sien dat ’n kind teleurgesteld of seergemaak word. Ons taak is nie om elke struikelblok te verwyder nie, maar om ons kinders toe te rus om dit te…
Met die fokus in hierdie gesprek op 'perfekte ouerskap', gesels Yolanda Maartens met Lynett Beer oor die dinge wat kinders werklik nodig het. Baie ouers voel voortdurend dat hulle tekortskiet, omdat ouerskap vandag maklik ’n openbare vertoning word. Lynette verduidelik: Jou werk is nie om elke ongemak weg te neem…
Op Mid-Morning Magic in die OFM-familie fokus wil Yolanda Maartens spesifiek ouers nooi om saam te gesels onder die tema: Grootmaak vir die lewe. Bekende spreker, skrywer en temperamentkenner Lynette Beer sluit by haar aan en vertel hoe jy jou kinders met wortels én vlerke kan grootmaak. In hierdie gesprek…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.