GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Die emosionele atmosfeer in ’n huis vorm ’n kind se innerlike wêreld
Loading player...
Die atmosfeer wat ons tuis skep, vorm dikwels hoe ons kinders hulself en die wêreld beleef.
Veiligheid beteken nie daar is geen reëls, spanning of konflik nie. Dit beteken die huis is emosioneel voorspelbaar: grense is duidelik, dissipline is nie wraak nie en herstel is moontlik ná ’n moeilike oomblik.
https://www.lynettebeer.co.za/