
Diabetes Week 2026: Vroeë optrede – sifting, diagnose en voorkoming
Loading player...
Wanneer dit by diabetes kom, kan vroeë optrede ’n groot verskil maak. Dr du Toit beklemtoon in haar gesprek met Yolanda Maartens, die belangrikheid van gereelde sifting en vroeë diagnose, en verduidelik hoe onbehandelde of swak beheerde diabetes tot ernstige komplikasies, soos skade aan die hart, niere, oë en senuwees, kan lei.

