
Diabetes Week 2026: Diabetes in Suid-Afrika – ’n groeiende uitdaging
Loading player...
Hoe groot is die diabetesprobleem werklik in Suid-Afrika, en waarom word soveel mense steeds nie gediagnoseer nie? Dr du Toit en Yolanda Maartens kyk na die uitdagings rondom bewustheid en toegang tot sifting, asook die belangrike rol wat skole en gemeenskappe kan speel om gesonde leefstylkeuses en voorkoming van jongs af aan te moedig.

