Agri-uur: 31 Augustus, Erina Cillié

Loading player...
Vandag is die laaste dag van Vrouemaand en ter viering hiervan gesels OFM-nuus se Elsabé Richard met Erina Cillié, ‘n Sussex-boer uit die Vrystaat. Cillié deel hoe sy by boerdery betrokke geraak het en wat haar boodskap vir vroue is…
30 Aug 2021 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min