Christiaan Ackerman van Coram Deo gee raad oor survivors guilt na Covid.

Loading player...
Bertha en Christiaan gesels oor die nagevolge van siekte, asook die uitwerking daarvan op jou geesteslewe.
26 Aug 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Fanie Steven Loots deel oor Echoes of Eternity

#VreugdeJoy Fanie Loots, stigter van Harvesters ministries, deel oor sy uitdaging met kanker en oor die boek, Echoes of Eternity - 'n dagstukkie boek met leiding vir pasiënte en hulle versorgers.
20 Nov 1 hr 04 min