#OFMKunsteklop - Sjef Wilhelmina se kreatiwiteit stop nie in die kombuis nie

Loading player...
Wenner van Kokkedoor 2019 Wilhelmina Thirion Garçao van Kimberley vertel sy "verf" eintlik al jare lank op koeke met versiersuiker en kuns is iets wat sy op skool ook lief gehad het. Deesdae kan jy haar op Koskuns op TV sien waar sy haar liefde vir kos en kuns uitleef. Van haar kunswerke is ook te koop. Maar wat inspireer haar kunswerke? Mid-Morning Magic het gaan uitvind.
7 Sep 2021 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min