Agri-uur: 16 September, Gariep Pecans

Loading player...
‘n Groep pekanneutboere in die Jacobsdal-omgewing in die Vrystaat het hande gevat om hul eie pekanneutprodukte te verpak, verwerk en uit te voer. Volgens Jan Cloete, hoof uitvoerende beampte van Gariep Pecans, stel die vorming van die maatskappy hulle in staat om meer wins te maak. OFM-nuus se landbouverslaggewer, Elsabé Richard, het met Cloete sowel as Wilber Rudman, bemarkingsbestuurder van Gariep Pecans, gesels oor hierdie tipe boerdery…
15 Sep 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min