Agri-uur: 21 September, Johan van den Berg

Loading player...
Koeler temperature en sterk wind kan in die volgende paar dae weer voorkom. Volgens Johan van den Berg, onafhanlike landbouweerkundige, kan daar ligte ryp in gebiede soos die Suid-Vrystaat voorkom. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
20 Sep 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min