
Huweliksfokus - Finansiële eenheid in jou huwelik
Loading player...
Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus verduidelik hoe 'n paartjie moet verstaan dat dit nie jou geld is nie, maar die Here s'n. In die huwelik is mens saam rentmeesters daarvan.