Loop Saam Met My kamp

Loading player...
Dit is dit weer tyd vir die Loop Saam Met My Kamp, aangebied deur Janine van Niekerk en die Krone van 15 – 17 Oktober. Die keer by ‘n nuwe kamp terrain, die Joy Unspeakable kampgronde naby die Roodeplaat dam. Dit is ‘n hele naweek van prakties raak oor hoe om jou antwoorde in die Bybel op te spoor, hoe om hom te bestudeer en ons vier die Woord die hele naweek lank. Janine vertel ons meer.
24 Sep 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Marianne Pretorius se Verlosser leef

Johann Els gesels met Marianne Pretorius. Lig tyd skrif het ‘n artikel geplaas waar sy haar getuienis deel oor die Here se genade deur haar siekte.
14 May 10AM 8 min

Gateway News - 13 May

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
14 May 11AM 4 min

Ds Janlu Kuyler: Ontvang die Heilige Gees

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die Pinkster tema: Ontvang die Heilige Gees, uit Johannes 14
15 May 11AM 5 min

Kalaharistories: Opstandingsbrood

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Opstandingsbrood”…
15 May 11AM 7 min

Pierre Spies

Johann Els gesels vandag met Pierre Spies en vang bietjie op met sy lewe, sy gesin, sy bediening en sy pad met Jesus.
13 May 10AM 14 min