Agri-uur: 27 September, André Erasmus (Deel 2)

Loading player...
Aartappelmot kan ‘n nagmerrie vir aartappelboere wees as dit nie effektief beheer word nie. Om meer uit te vind oor hoe aartappelmot geïdentifiseer en beheer kan word, het OFM-nuus-joernalis, Elsabé Richard, met André Erasmus, InteliGro se aartappel tegniese spesialis, gesels…
27 Sep 2021 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min