
Romeine 1:20 - God openbaar in Granate
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met plantkundige, Kobus Coetzee, oor die wonder van ‘n granaat, wat met so min so baie kan voortbring.