Agri-uur: 04 Oktober, Erich Stoch

Loading player...
Erich Stoch, voorsitter van die Noordwes Sambreel-brandbeskermingsvereniging, deel vereistes wat grondeienaars moet aan voldoen wanneer dit kom by die bestryding en voorkoming van veldbrande. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gesels…
4 Oct 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min