
Romeine 1:20 - God openbaar in die hart
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met verpleegdeskundige, Izelle Loots oor die wonder van jou hart en hoe die Here o.a. die hart van die heelal is!