Agri-uur: 06 Oktober, Luan van der Walt

Loading player...
Die Nasionale Oesskattingskomitee sal na verwagting einde Oktober produsente se aanplantingsvoornemens bekend maak, en volgens Luan van der Walt, ‘n ekonoom by Graan SA, lyk die verwagtinge vir die 2021/22-seisoen goed. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gesels…
5 Oct 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min