
Wat maak Radiokansel se nuwe besigheidsgids so besonders?
Loading player...
Wynand gesels met met Jean Lung, Groepskommunikasiebestuurder van die Kansel Media Group, oor die nuwe aanlyn besigheidsgids waarop besighede kan registreer.