
Romeine 1:20 - God in die bloublasie
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel Mariette Wheeler ons oor die Bloublasie, en hoe die fassinerende seediertjie die Here reflekteer.